Dit hang af van jou Godsdiens voorkeure. Protestante kerke is Doha Fellowship (in Al Waab) en Grace Fellowship (iewers naby City Centre). Hulle is altwee charismatiese kerke en was bietjie te informeel vir my smaak.

Andersins gaan jy na 'n Katolieke of Anglikaanse kerk moet gaan (as jy meer rustigheid in jou aanbidding wil he).

PM my as jy verder inligting wil he.